Wesnoth logo
Wesnoth Units database

Elwe-Skut

(image) (image)

Een van die dinge wat bydrae tot hulle vaardigheid met die boog is die ongewone helder sig wat elwe het. 'n Geoefende elf kan teikens tref wat 'n mens nie eers kan sien nie, selfs snags, en kan 'n tweede pyl in die boog nog voor die eerste pyl behoorlik weggetrek het.

Hierdie ontsaglike vaardigheid kom teen 'n prys, die gebrek aan swaardoefening.

Spesiale Nota's: Hulle skietkuns bring mee dat die elwe 'n hoë waarskynlikheid het om hulle vyand te tref, maar slegs as hulle aanval.Spesiaal This unit's marksmanship gives it a high chance of hitting targeted enemies, but only on the attack.

Bevorder na: Elfse Boogskutter
Bevorder na: Elfse Skerpskutter
Skuiwe: 41
LP: 37
Beweging: 6
EP: 80
Vlak: 2
Orde: neutraal
IDElvish Marksman
Vermoëns:
(image)swaard
lem
6 - 2
nabygeveg
(image)grootboog
steek
9 - 4
afstandgeveg
skutter
Weerstande
lem0%
steek0%
impak0%
vuur0%
koue0%
afstandgeveg-10%
TerreinBewegingVerdediging
Berge360%
Diep Water9920%
Dorpie160%
Flat140%
Frozen230%
Grot330%
Heuwels250%
Impassable9930%
Kasteel160%
Kusstreek230%
Moeras230%
Mushroom Grove250%
Sand230%
Unwalkable9920%
Vlak Water320%
Woud170%